Modulekode | BKK 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Spesialiseringsveld is onderhewig aan goedkeuring deur departementshoof. Professionele praktyk. Die student moet op ‘n professionele vlak in ‘n geselekteerde area van die visuele kunste funksioneer. Twee- en driedimensionele kunswerke, elektroniese media of enige ander toegepaste veld in visuele kunste word op honneursvlak nagevors en in die praktyk toegepas. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BKK 300, VKK 310, VKK 320 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 5 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App